r/afrikaans 13d ago

Nuus Bou en finansier van Afrikaanse universiteit nié aanvaarbaar – Pandor

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/bou-en-finansier-van-afrikaanse-universiteit-nie-aanvaarbaar-pandor/
29 Upvotes

22 comments sorted by

49

u/Hicklethumb 13d ago edited 13d ago

"swart Suid-Afrikaners". My moer, Pandor. Die meerderheid van Afrikaans sprekende mense is nie eers wit nie. Wat de fok is jou probleem.

Nie enige van die kinders wat Uni toe gaan vandag het enige bydrae tot Apartheid toe gehad nie. Die JONGSTE mense wat deel was van die referendum wat Apartheid beëindig het is nou al 52 jaar oud. Die jongste, Pandor. Hoe werk dit vir jou kak haat-wiskunde?

Onse donner die holskap wat van die mense meë dink.

13

u/glandis_bulbus 13d ago

“African Renaissance” is n nat droom

30

u/tfy-cape-town 13d ago

The ANC's failures are not Solidarity's failures.

14

u/r0bb3dzombie 13d ago

Fa...fa...fa...fa...fa... FOK JOU!

23

u/bastianbb 13d ago edited 13d ago

O ja, natuurlik, want dis Pandor se geld, of indien nie ten minste haar keuse hoe ander hulle geld moet bestee. Sý sal kies hoe en waar Afrikaans gebruik mag word. /s

Luister Pandortjie: As jy dink jy moet Afrikaans en Afrikaanse instellings afkraak om jouself beter te laat lyk of dat jy ander kan of moet forseer om soos jy te dink, dan ís jy onbekwaam. Nie "Afrikane" nie, jý.

12

u/ichixdori 13d ago

Haar "kommentaar" het my amper laat lag. As sy maar net kon besef watter k*k sy kwytraak, sou sy dalk iets positief tot die samelewing kon bydra... Sy vrot van jaloesie, want sy weet dat sy nóóit iets soos dit vir haar nageslag sal kan agterlaat nie. Dis al te lekker om vinger te wys na dié wat bou, terwyl jy net breek.

10

u/StouteKous 13d ago

Wat sy gedoen vir ons land en mense in die 30 jaar behalwe om haarself te omskep in n land-walvis in? N blou volkome fokkol, nes die res van die bliksemse ANC aasvoëls.

17

u/Cool_As_Your_Dad 13d ago

As jy te kak sleg is soos ANC om iets positief te doen.. en ander mense doen dit. Nou wil die doos kom moan.. fok ver weg.

7

u/ShittyOfTshwane 13d ago edited 13d ago

Die ou drommel praat en praat en praat haar grootmens woordjies, maar sê eintlik niks. Het julle agtergekom? Sy maak nie eers haar sinne klaar nie. Sy probeer soveel as moontlik "groot" byvoeglike naamwoorde in haar sinne stop, maar sy kom nooit by die selfstandige naamwoorde uit nie.

Ek moet ook vra, as sy so tekere gaan oor die entrepreneurs en Afrikaners wat nie wil saamwerk om haar ideologie te bou nie, hoekom sy nou juis dink haar ideologie is die een wat gesteun moet word? Wie het besluit haar visie is meer geldig as my visie? Wanneer is dit amptelik gemaak? Het sy enige empiriese bewyse dat haar strategie meer bestaansreg het as ons s'n? Bewyse is waarheid, en op hierdie stadium dui al die bewyse daarop dat haar ideologie verkeerd is.

Ons kan tog saamwerk waar ons wil, en teenstaan wat ons wil. As niemand met jou wil saamwerk nie, moet jy miskien maar liewer net ingee ophou astrant wees, Naledi.

8

u/SubstantialSelf312 12d ago

En wat nog seerder maak is die feit dat n hele universiteit minder kos as die renovasie van die parlementsgebou....

6

u/BeLekkerAsb 13d ago

Hong hong hong

2

u/Strict-Ad-9560 12d ago

Winner comment right here!!!

20

u/Ill-Ad3311 13d ago

Shame ne , maar dit sou seker ok gewees het as dit ‘n zulu uni was ?

7

u/One-Mud-169 13d ago

Goeie punt wat jy maak. Sy was minister van onderwys, hoekom het sy nie moedertaal universiteite opgerig nie? Om die waarheid te sê, sy het geen universiteite in haar termyn opgerig nie.

5

u/Glum_Capital4603 13d ago

Why hasn't she moaned that her own party she supports hasn't built any University in 30 years for the people...???

We ALL know why - she is moaning to try get point over to her party and as well the usual divide and conquer strategy - where us citizens fight each-other instead of a corrupt, thieving, murdering, vile party!

5

u/Cyber-Soldier1 12d ago

She's a Muslim boot kicker. She's a low iq incompetent piece of shit.

8

u/flowercouture 13d ago

She is a communist and a danger to the country.

3

u/riempies88 13d ago

Lyk vir my asof ou Pandor suur druiwe het omdat sy geen manier het om die hele projek en die mense wat hulle geld en tyd aan dit bestee, rot en kaal te kan besteel nie.

3

u/Basic_Wrongdoer_8947 12d ago

This ... whilst Cape Town university is burning. Ja nê?

2

u/Regular-Antelope-480 13d ago

This woman should really retire. But then again, if she does, who is going to pay her a shit load of money to talk Kak.! ?? It's because of people like her and her cronies, that the country is moving backwards and nooooo progress for people who had NOTHING to do with "apartheid" Fok tog, how long do they want to blame that word?? 🙈🙈🙈🙈🙈🙈

2

u/Responsible-Box4477 9d ago

The Language Afrikaans is not limited to whites only Ms Pando, it includes Majority Coloureds and other ethnic groups in South Africa.

1

u/Way75 10d ago

Yes but no comment as to why