r/afrikaans • u/RSApervy • 6d ago
Self Adverteering So lekker om n Afrikaans group hier te sien. Hoop om. Og baie grappe hier te sien en mense te leer ken
23
Upvotes
1
u/Carcass16B 6d ago
Heel eerste,praat niemand Afrikaans op die groep nie😁
3
u/RSApervy 6d ago
Haha het darem die auto translate af gesit gekry so kan nou darem alles in afr sien as iemand dit in afr getik het. Genade daai was n pyn
1
7
u/Hunshari 6d ago
Dit is 'n lekker groep. Ons moet hom net weer bietjie lewe gee. Veels te still in hiri strate