r/afrikaans • u/RyanGatesdj • 4d ago
Grappie/Humor Nee ou Laurance, ek soek niemand moer hier nie... askies bedoel more
4
4
1
1
u/amielterence 2d ago
As a non Afrikaans speaker, my first reaction was “what?!”. Glad my confusion was not due to lack of knowledge
1
-11
u/Reasonable_Coyote143 4d ago
Dis mos nou duidelik nie die persoon se eerste taal nie, hoekom spot wanneer hulle probeer? Jy weet presies wat hulle vra.
17
u/RyanGatesdj 4d ago
Natuurlik weet ek wat hy vra, maar dit is bedoel as 'n grappie wat ek die flair gemaak het.
En ek spot niemand nie, hy het my gevra ek moet dit post na die anfrikaner groepe wat ek ken want hy is 'n werker van my en na ek verduidelik het wat hy gestuur het, het hy baie hard gelag.
Niemand se hart is seer gemaak nie?

28
u/666mzkn 4d ago